Tuesday, February 27, 2007

I disengage

Disengagement imminent.

Saturday, February 17, 2007

Genade! Die land brand en ek is in Seoel!

Twee maande sonder Internet hier in Seoel en die land (dis nou die Republiek van Suid-Afrika) is heeltemal in des moers! Goed, dit was nou weliswaar nie 'n sonder Internetlose tyd as gevolg van omstandighede nie (daarvoor is Korea te ontwikkeld), maar eerder 'n halfopsetlike poging om my van die nuus op news24 bevry. Die "De la Rey" sage het my nogal amuseer en ek luister self so nou en dan na De la Rey! Dan is daar Koos Kombuis se nuwe stryd!